Fluoor

suurstoffluoorneon
 
F
Cl  
 
 
Fluoor in die periodieke tabel
General
Naam, Simbool, Getal Fluoor, F, 9
Chemiese reeks Halogene
Groep, Periode, Blok 17 (VIIA), 2 , p
Digtheid, Hardheid 1.696 kg/m3 (273K), NVT
Voorkoms bleek geel gas met groenerige tint
Atoomeienskappe
Atoomgewig 18.9984 ame
Atoomradius (ber.) 50 (42) pm
Kovalente radius 71 pm
van der Waals radius 147 pm
Elektronkonfigurasie [He]2s2 2p5
e e per energievlak 2, 7
Oksidasietoestande (Oksied) -1 (sterk suur)
Kristalstruktuur kubies
Fisiese eienskappe
Toestand van materie Gas (nie-magneties)
Smeltpunt 53.53 K (−-219.62 °C)
Kookpunt 85.03 K (−-188.12 °C)
Molêre volume 11.20 ×10−6 m3/mol
Verdampingswarmte 3.2698 kJ/mol
Smeltingswarmte 0.2552 kJ/mol
Dampdruk Geen Data
Spoed van klank Geen Data
Algemeen
Elektronegatiwiteit 3.98 (Pauling skaal)
Spesifieke warmtekapasiteit 824 J/(kg*K)
Elektriese geleidingsvermoë Geen Data
Termiese geleidingsvermoë 0.0279 W/(m*K)
1ste ionisasie potensiaal 1681.0 kJ/mol
2de ionisasie potensiaal 3374.2 kJ/mol
3de ionisasie potensiaal 6050.4 kJ/mol
4de ionisasie potensiaal 8407.7 kJ/mol
5de ionisasie potensiaal 11022.7 kJ/mol
6de ionisasie potensiaal 15164.1 kJ/mol
7de ionisasie potensiaal 17868 kJ/mol
8ste ionisasie potensiaal 92038.1 kJ/mol
9de ionisasie potensiaal 106434.3 kJ/mol
Mees stabiele isotope
iso NV halfleeftyd VM VE MeV VP
19F 100% F is 'n stabiel met 10 neutrone
SI eenhede & STD word gebruik tensy anders vermeld.

Fluoor (Latyn: Fluere, wat om te vloei beteken), is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool F en atoomgetal van 9.

Dit is 'n giftige bleek geelgroen, univalente halogeengas. In sy suiwer vorm is dit hoogs gevaarlik en kan ernstige chemiese brande met velkontak veroorsaak.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy